Home | Back to Courses

Wiskunde Gr10 - Junie Eksamen

Course Image
Partner: Udemy
Affiliate Name:
Area:
Description: Hierdie pakket bestaan uit 10 ou Graad 10, Junie Vraestelle. My voorstel is dat jy die vraestelle doen, merk met die memo en dan kom kyk na die videos van die vrae wat jy nie kon beantwoord nie. Om net te sit en video's kyk gaan jou niks help nie. Let asseblief op dat jy enige tyd na die video's kan kom kyk en dat jy soveel keer daarna kan kyk as wat jy wil. Jy kan ook die video's "download" deur van die app gebruik te maak. Volg die instruksies wat ek vir jou aan gestuur het as jy dit sou wou doen. Laastens en belangrikste - "sharing is caring". Laat weet asseblief jou pelle dat die vraestelle jou gehelp het en help my so om die prys van die vraestelle laag te hou. Dis basies dit! Sterkte :)
Category: Teaching & Academics > Test Prep > Math
Partner ID:
Price: 19.99
Commission:
Source: Impact
Go to Course